My Study       
Benno Zuiddam

 

GRIESEL'S GRAPKAS

Is dit Gerhard Griesel?

Om in te teken op hierdie grappies, stuur 'n e-pos aan grapkas @ skoongrappies.com (Tik die adres reg oor) en maak die onderwerp die woord 'Stuur'. Jy sal outomaties op die graplys geplaas word.


(Nederlanders: van = achternaam; ou = vent)

'Mej Wisconsin het uitgeval uit die Mej VSA-kompetisie omdat sy beskuldig is van identiteitsdiefstal. Ja, die hele ding is baie laf. Daar is nou nog meer onthul: Haar van is selfs ook nie eens Wisconsin nie.' -

* * * ***

'Mitt Romney is voor in die presidentsverkiesingswedloop. Hy lyk soos die ou wat hulle in rampflieks die rol sal gee van die president.' - Jimmy
Kimmel

* * ***

'Hulle sê dat wanneer jy het 'n baba het, jy 700 uur se slaap in die
eerste jaar verloor. Maar dis die moeite werd wanneer hulle oud genoeg is om die skottelgoed te was.' - Craig Ferguson

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van DouwevdV:

Waarom is het vrijheidsbeeld een vrouw? het hoofd moest leeg zijn voor de bezoekers.

* * *

Vraagt een Belg aan een mede-Belg: -alee, weet gij wie de 2e wereldoorlog heeft gewonnen? Zegt de andere Belg: -Alee, gij moet mij niet voor de domme houden, natuurlijk weet ik dat. Maar weet gij ook wie er 2e is geworden?

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit http://www.gdargaud.net:

'Ek het jou gesê ek is siek.' - grafsteen van Spike Milligan
(1918-2002), Britse akteur.


* * *

'Hy het gesterf in sy bed.' - grafsteen van berugte vegter Doc Holliday
(1851-1887).

* * *

'Laat my hier uit!' - Op 'n grafsteen.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van ManuB:

(Afrikaners: stamcafé = kroeg; knap = mooi)

In het stamcafé: 'Is uw vrouw nu knapper geworden met dat
schoonheidsmasker?' 'Ja, dat wel! Maar het begint al af te brokkelen.'

* * *

Kleine Annie komt bij een boer op bezoek. Ze staat aandachtig te kijken bij het kippenhok. Plots vraagt ze, wijzend op de ringen die sommige kippen om de poten hebben: 'Zijn die getrouwd?'

* * *


Wysheid:

Hulle sê 'n mens moet vergewe en vergeet. Ek sukkel bietjie met die
vergewe, maar op my ouderdom is vergeet die maklikste ding op aarde.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kompliment ontvang:

Dankie vir die grappies, dis baie oulik!!

Die zit!

Die ANC-komitee moet nuwe kandidate aanwys vir poste in die staatsdiens. Tydens die onderhoud, blaai hulle deur een van die kaders se misdaadgeskiedenis: 'Hmmm, nogal 'n rekord,' sê hulle, 'Tenderbedrog, korrupsie, openbare wangedrag, diefstal, gewapende roof, seksuele aanranding, manslag...' 'Ja, ek weet,' sê die kader, 'Maar dit het my lank geneem om uit te vind waarin ek goed is.'

* * *

'Inboorlinge op die Pasifiese Eiland van Vanuatu het onlangs verskoning gevra aan die agter-agterkleinseun van 'n sendeling wat hul voorvaders 170 jaar gelede opgeëet het. Getuies beskryf die gesprek as 'ongemaklik.' -Conan O'Brien

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Ek het die afgelope week die voorreg gehad om die komediant Nico Nel in lewende lywe te hoor, en hier is van die goed wat hy kwytgeraak het:

* Ek gaan nie praat oor die onderwerp wat julle my gegee het nie. Ek is self baie geinteresseerd om te hoor waaroor ek wel gaan praat.

* Ons ou skoolbus was so oud dat ons drie reserwes moes kies net om ouens te vervang wat op die bus seerkry.

* Die ander span se spelers is baie groter as ons. Ons sal op die veld gaan maar net MET die bus.

* Ons mag nie hakkelgrappe vertel nie, want as die mense bel om te kla blok hulle die lyne.

* Wiskunde: Ek is goed daarmee om wiskunde te verduidelik. Byvoorbeeld: Daar is 10 mense op die bus. Ses klim af. Dan is daar 4 oor. Dan hou die bus weer stil en dan klim daar weer 6 af. Dan moet twee mense weer terugklim op die bus sodat daar niemand oorbly nie...

* Hy het in die Eerste Wêreldoorlog geveg. Maar hulle het dit nie toe die Eerste Wêreldoorlog genoem nie, want hulle het nie geweet van die Tweede Wêreldoorlog nie...

* Ek is baie goed met name. Ek weet net nie wie se name dit is nie.

* Ek dink nie jy is Hatting nie. Jy lyk net soos hy. Maar ek dink die ou aan wie ek dink is OOK nie Hattingh nie.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van CharlB:

Die blondine staan in die fotostaatkamer met pakke vol papier, besig om blanks af te rol. Die baas kom in en vra: 'Wat doen jy?' 'Ek is besig om nog papier vir ons te maak, dis baie duur om nog te koop...'

* * *


'n Maand na Koos se troue vra Piet: 'En hoe gaan dit met die getroude
lewe?' 'Nee wat, goed' se Piet. 'Ons gaan binnekort 'n klein, vet,
skreeuende, tandlose dingetjie in die huis hê'. 'Dis wonderlik!' sê
Piet. 'Is jou vrou dan swanger?' Koos: 'Nee, my skoonma trek
in...'

* * *

Het `n problem met my huis-pc. Nadat ek op Ford se webwerf was het my pc begin olie lek!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van DouwevdV:

Baziel wilt een winkel binnengaan. Op de deur hangt echter een bordje 'Pas op voor de hond'. Baziel ging dus behoedzaam binnen, maar alles wat hij aan hond zag, was een kleine Jack Russell. 'Is dat die hond waarvoor we moeten oppassen?', vroeg hij aan de man achter de toonbank. 'Ja', antwoordde de winkelier, 'vóór ik dat bordje daar gehangen heb, trapten de klanten altijd op hem.'

* * *

Een journalist van een buitenlandse krant die al enige tijd in China verbleef als correspondent, stuurde op een dag een brief naar de redactie van zijn krant: 'Ik weet niet of deze brief jullie wel bereikt, want de post wordt hier zeer streng gecensureerd.' Een paar dagen later kreeg hij zijn brief terug, met nog een ander briefje bij: 'Post wordt hier NOOIT gecensureerd. Aangezien u onjuiste informatie verstrekt, moeten wij u uw brief terugsturen.'

* * *

Baziel moet voor de politierechter verschijnen wegens rijden onder invloed. Hij protesteert hevig: 'Edelachtbare, ik was niet dronken, zoals u beweert. Ik was alleen maar lichtjes aangeschoten.' 'Dat is inderdaad iets anders', antwoordt de rechter lachend. 'In dat geval veroordeel ik u niet tot 7 dagen gevangenisstraf, maar tot een week.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van GerC:

Wat is het verschil tussen Onze Lieve Vrouw en de Moderne Vrouw? Onze Lieve Vrouw vluchtte met een ezel en liet alles achter. De Moderne Vrouw vlucht met alles en laat een ezel achter.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van RobertB:

Na bewering NATANIEL SE ETIKET, verkort:

WERKSDRAG: Jou sokkies se kleur moet by jou broek se kleur pas, donkerblou of donkergrys sokkies pas nie by ´n swart broek en swart skoene nie. Van skoene gepraat; jy dra nie skoene met sole van meer as 1cm by ´n pakbroek nie. Onthou, hoe hoër jy staan hoe harder val jy. En as die skoen enige gekroomde metaal aanhet, dra jy dit glad nie (behalwe as jy navorsing oor magneetvelde doen). ´n Das by ´n kortmouhemp lyk BAIE kommin en das wat te kort is, lyk nog erger. Effekleurige dashemde met wit krae is dood. Brand of begrawe dit. Moet nooit ´n geel das dra nie, dit lyk of ´n heks haar brousel op jou omgekeer het. Moet ook nooit ´n das met Disney-karakters dra nie. As jy ernstig opgeneem wil word, moet jy soos CNN lyk, nie soos Cartoon Network nie. Colour-code beteken NIE dat jou Disneykarakterkouse en -das bymekaar moet pas nie.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid:

Hulle sê 'n mens moet vergewe en vergeet. Ek sukkel bietjie met die vergewe, maar op my ouderdom is vergeet die maklikste ding op aarde.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kompliment ontvang:

Dankie GERHARD, die GRAPPIES IS PUIK.

 

 

Huweliksdefinisies, van HermanH:

* Huiswerk: Wat die vrou doen, wat niemand sien dat sy dit doen nie,
totdat sy ophou om dit te doen.

* Liefde: 'n obsessiewe delusie wat net genees kan word deur te trou.

* Mevrou: 'n Werktitel wat behels: swaar pligte, ligte verdienste,
en geen erkenning.

* WEDERHELF: Iemand wat by jou sal staan deur al die moeilikheid wat jy nie sou gehad het as jy ongetroud gebly het nie.

* VROU: 'n Maat wat kla dat sy nie enigiets het om te dra nie en dat sy nie genoeg plek in haar kas het om al haar klere op te hang nie.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit http://www.imdb.com:

Uit Shirley Valentine: Ek dink daardie huwelik is soos die Midde-Ooste: daar's geen oplossing nie.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van BarbaravJ:

Die plaaslike regter is 'n vrou wat geen nonsies vat ten opsigte van
haar status nie. Eendag verskyn 'n ou dame voor haar as getuie.
Verskeie kere spreek die ou dame die regter aan as 'My Liefie'.
Uiteindelik kyk die regter die ou dame reguit in die oë en sê 'Dis My
EDELAGBARE Liefie!'

* * *

Na baie jare van suinig leef en spaar het die man goeie nuus vir sy
vrou. 'Liefling! Ons het uiteindelik genoeg geld om dit waarvoor ons
in 1979 begin spaar het te koop.' ''n Splinternuwe Mercedes!' roep sy
vrou opgewonde uit. 'Nee. 'n 1979-Mercedes.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van DouwevdV:


Pythagoras is zwaar gewond in het ziekenhuis opgenomen. Hij is van zijn stelling gevallen.

* * *

Een rechter die met zijn gedachten elders zat dan in de rechtszaal, riep een getuige voor de tweede keer op. Getuige, zei hij, u kunt veroordeeld worden wegens meineed. Nauwelijks enkele minuten geleden vertelde u ons dat u maar één broer hebt, maar uw zuster heeft gezworen dat ze er twee heeft. Wilt u nu zo vriendelijk willen zijn ons de waarheid te vertellen ?

* * *

Stevie Wonder komt 's morgens bij de bakker en zegt nadat hij netjes op zijn beurt gewacht heeft; 'Goedemorgen, heeft u ook maanzaadbolletjes?' Nee, zegt de bakker, hoezo? 'Nou,' zegt Stevie, 'er staan altijd van die leuke verhaaltjes op!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van GerC. Ek dink ons het hom al gehad, maar miskien het julle hom al
vergeet:


Laatst was ik in België en zag, terwijl ik op de bus stond te wachten, een Belg die zijn woning aan het schilderen was. De man stond boven op een ladder en elke keer als zijn kwast leeg was klom hij naar beneden en doopte zijn kwast in de verfpot die beneden op de stoep stond. Nadat ik dat een tijdje had aangezien zei ik: 'Zeg meneer, u kunt de verfpot toch veel beter mee naar boven nemen? Dan hoeft u niet steeds naar beneden om uw kwast in de verf te dopen.' De Belg kijkt mij medelijdend aan en zei: 'Awel manneke, dat zal niet gaan hé. Dit is grondverf!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid, uit quotationspage.com:

Ek neem 'n spoedleeskursus en lees toe 'War and Peace' in 20 minute. Dit handel oor Rusland. - Woody Allen

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit http://www.woorde.co.za:

Skielik is dit `n afgemaakte taak.
In leë kamers sien hul mekaar weer raak -
vergete rykdom. Albei het diep gely,
veel prysgegee en baie bygekry.
In die stil huis ondek hul weer mekaar
soos, in `n veraf tuin, die eerste paar.

Huwelik - Olga Kirsch

---------------------




 

Prof. Dr. Benno A. Zuiddam