My Study       
Benno Zuiddam

 

Is dit die grapkas-maker?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Weet nie wie van julle die skerp ou gehoor het wat na RSG ingebel het nie: 'Die Springbokke is uit die Wêreldbeker uit, Bafana Bafana is uit die Afrika-Nasiesbeker uit - sal iemand ASSEBLIEF die Dalai Lama om verskoning vra vóór die krieket begin?'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~



Die Boer, die Skot en die Engelsman sit in die kroeg. Verder is die kroeg leeg. Al die ander is nog in Nieu Seeland.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Blackberrygrappies


* Wat het die Blackberry-gebruiker aan die ander Blackberry-gebruiker gesê? Niks.

* Statisties gaan 10 uit 10 Blackberry-gebruikers nie hierdie grap vang nie.

* Iemand het gister my blackberry gesteel. Vandag het hy hom teruggegee.

* Wanneer is 'n smartphone net 'n foon? As dit 'n blackberry is.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van JosefC:

Verlede jaar het ek al die vensters in my huis met daardie duur
dubbelglas energiedoeltreffende soort vervang, en vandag, kry ek 'n
oproep van die kontrakteur wat hulle geinstalleer het. Hy kla dat
die werk 'n jaar gelede gedoen is en ek nog steeds nie betaal het nie.
Helloooo..., net omdat ek 'n blondine is beteken nie ek is onnosel
nie. So, ek sê hom net wat sy vinnigpratende verkoopsman verlede jaar
gesê het, dat binne EEN JAAR hierdie vensters vir hulleself sou
betaal...

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van ManuB:

Zo, ben je terug uit Parijs? Had je veel moeite met je Frans? Ik niet,
maar de Parijzenaars wel.

* * *

(Afrikaners: dichtgenaaid = toegewerk...)

Twee dierenartsen opereren een olifant. Wanneer het dier weer
dichtgenaaid is, zegt de ene tegen de andere: Waar is de verpleegster?


~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van DouwevdV:

Er staat een oud mannetje op de begraafplaats in de zon. Een klein
jongetje ziet hem staan en zegt: 'Lekker hè opa, effe d'r uit!'

* * *

Waarom praat men altijd over de armen van de Derde wereld en nooit
over de benen?

* * *

Een Belg heeft een nieuw vliegtuig uitgevonden. Een elektrisch
vliegtuig! Het werkt echt fantastisch, alleen het verlengsnoer is nog
niet lang genoeg....

****
Ek ry rond in 'n vol parkeergarage om 'n plek te soek. Niks. Toe sien ek 'n man en vrou stap net voor my. 'Gaan julle uit?' roep ek hoopvol. 'Nee,' sê die man. 'Ons is net vriende.'

***

'n Nuwe studie het bevind dat geld en goeie voorkoms jou nie gelukkig maak nie. Aan die ander kant, bankrot en lelik is ook nie te waffers nie.' - Jay Leno

* * *

'In een iPad-speletjie vir katte, verskyn geanimeerde visse op die skerm totdat jou kat hulle wegklap. Die speletjie word genoem, 'Hoe-om-die-skerm- van-jou-$600-iPad-te-krap.'' - Jimmy Fallon

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~*

Van DouwevdV:

Een moeder kannibaal en haar dochter lopen door het bos, het dochtertje ziet een vliegtuig overvliegen, ze trilt van angst haar moeder zegt je hoeft niet bang te zijn, het is net een krab; van buiten een hard korstje en van binnen lekker mals vlees.

* * *

(Afrikaners: brommer = bromponie; benzine = petrol; doorgereden = aanhou ry)

Een blondje ziet een een man lopen met een brommer in de hand: 'Wat is er gebeurd?' 'De benzine is op!' 'Zo; dan heeft u geluk dat u verstand van brommers hebt, want ik zou gewoon zijn doorgereden.'

* * *

Tijdens de rekenles vraagt de onderwijzer: 'Piet,als je moeder 60 euro schuld heeft bij de bakker, 90 euro bij de slager, 20 euro bij de schoenmaker en 48 euro bij de kruidenier - hoeveel moet ze dan betalen??' 'Niets,' zegt Piet, 'tegen die tijd gaan we altijd verhuizen!'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Van CharlB:

'Wat is blou en maak beep, beep, beep? Die bloubul victory-bus, wat terug reverse in die garage in...'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Is jy nog steeds lief vir die natuur, ten spyte van wat dit aan jou gedoen het?

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Twee wyshede vir die week. Het JY vir my 'n wysheid om uit te stuur?

* Roem moet altijd weer opnieuw veroverd worden. - Ferenc Krmendi.

* Tagtig persent van sukses is om op te daag. - Woody Allen

 

 

Van PierreH, vertaal:

Die kinders het mos hul SMS kodes - soos BFF, WTF, LOL ens. So, hier is kodes vir seniors:

* BDD - By die Dokter

* BVSB - By Vriend se Begrafnis

* BDR - Bring die Rystoel

* KWS - Kry Weer Sooibrand

* SG - Skryf Groter

* MWG - Maag Werk Goed

* IMGA - Is My Gehoortoestel Aangeskakel?

* MGPBL - Moet Gaan, Pasaangeër se Battery Laag

* MGPBW - Moet Gaan Purgasie Begin Werk

* WPEA - Wat Praat Ek Alles?

* WWW? - Waar Was Ek Nou Weer?

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van PeetH:

Jy moet jou vyande liefhê... Onthou, jy het hulle gemaak!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van HermanH, uit Laffaday

As 'n hofklerk, is ek goed bekend met die seleksieproses om 'n jurie saam te stel. Eers selekteer 'n rekenaar ewekansig 100 burgers van die hele streek. Dan kies nog 'n rekenaar 40 van hulle vir 'n bepaalde hof. Dan word die 40 name in 'n drom geplaas, en 'n dosyn name word getrek. Gedurende jurieseleksie vir 'n sekere hofsaak vra die regter 'n potensiële jurielid, no 1, of daar enige rede kon wees hoekom hy nie 'n onpartydige jurielid sou kon wees nie. 'Daar mag wees,' antwoord hy, 'jurielid no. 12 is my eks-vrou. As ons op dieselfde jurie is, kan ek waarborg dat ons nie in staat sal wees om saam te stem oor enigiets nie.' Hy is ontslaan.

* * *

'Die inherente nadeel van 'n lewe van 'n rokjagter is die moontlikheid om
per ongeluk een te vang.' - Anoniem

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van JudithV:

'n Kollega sê my dat ek moeg lyk. 'Ek is,' sê ek. 'Ek nou net 50 opstote klaargemaak.' 'O regtig? Wanneer het jy die opstote begin doen?' 'Wel, die eerste een was in 2006.'

* * *

Terwyl ek 'n vriend in die hospitaal besoek, sien ek verskeie mooi
verpleegsters elk met 'n borsspeld wat soos 'n appel lyk. Ek vra een
verpleegster wat die borsspeld beteken. 'Niks,' sê met 'n glimlag. 'Dit is net
om die dokters weg te hou.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit http://www.gdargaud.net:

'Hy het nie gedrink, gerook of fietsgery nie. Spaarsaam geleef, sy geld
gespaar, hy sterf vroeg, omring deur hebsugtige familielede. Dit was
'n groot les vir my.' - John Barrymore (1882-1942) Amerikaanse
akteur.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid, uit quotationspage.com:

Ek is verstom oor mense wat die heelal wil ken as dit al moeilik genoeg is om
jou pad te vind in Chinatown. - Woody Allen

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kompliment ontvang:

Kosbare stukkies, geniet dit so baie, Seën vir jou.

 

Prof. Dr. Benno A. Zuiddam