My Study       
Benno Zuiddam

 


Terwyl ons vliegtuig oor Arizona vlieg op 'n helder dag, voorsien die vlieenier sy passasiers van 'n beskrywing van die landmerke daaronder. 'Regs sien u die Meteor Crater, wat 'n groot toeriste-aantrekking is in noord-Arizona. Dit is gevorm toe 'n meteoriet van nikkel en iyster, rofweg 150 voet in deursnee en 300 000 ton in gewig, die aarde 50 000 jaar gelede teen 40 000 myl per uur getref het. Die krater is 'n myl in deursnee en is 570 voet diep.' Die dame langs my roep uit: 'Sjoe, kyk! Dit het die snelweg net gemis!'

Weg van de snelweg

* * *

Een middag, terwyl ons die Canyonlands van suidelike Utah deurreis, stop my man en ek by die enigste hotel in 'n dorp. Toe ons die register teken, vra ons die ontvangsdame of ons kamer lugverkoeld is. Toe sy sê nee, wonder ons of ons nie maar moet deurreis na die volgende dorp nie. Sy sien ons twyfel en kom met 'n oplossing: 'Skakel net die verwarmer aan,' stel sy voor, 'Ons klante sê ons al wat uitkom is koue lug.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Seuntjiemuskiet: 'Mamma kan ek asseblief vanaand na die teaterproduksie toe gaan?' Mammamuskiet: 'Ja, my seun, maar wees asseblief versigtig wanneer die mense begin hande klap.'

* * *

'n Boer besluit om sy skoonma as voëlverskrikker te gebruik. Dit werk so goed, die voëls het die helfte van laasjaar se oes teruggebring.

* * *

Wat is die verskil tussen Pinocchio en Malema? Pinnochio staan 'n kans om eendag 'n regte seuntjie te word.

* * *

Koos daag by 'n fancy dress party op met rugsak vol bier. Die gasheer vra hom: 'Ou Maat, wat's jy veronderstel om te wees?' 'Ek's 'n skilpad. Hierdie is my dop...'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Het geheugen is als een prikbord: hoe vaker je het gebruikt, des te meer gaatjes erin komen. - Marianne Bastiaanssen

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

'n Meksikaanse restaurant waar ek een Maandag stilhou lyk goed. Net een probleem: Dit was nie oop nie. So, toe skryf ek die naam neer vir 'n ander dag: 'Cerrado los Lunes'. Net toe kom 'n man uit die restaurant en kyk wat ek geskryf het. Daardie is nie die naam van die restaurant nie,' sê hy, 'Dis Spaans vir 'Gesluit op Maandae'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


't Is maar goed, dat Microsoft geen airbags maakt... Anders zou die bij elke botsing vragen: Weet u zeker, dat u dit wilt doen?

* * *

Een blondje ziet een een man lopen met een brommer in de hand: 'Wat is er gebeurd?' 'De benzine is op!' 'Zo; dan heeft u geluk dat u verstand van brommers hebt, want ik zou gewoon zijn doorgereden.'

* * *

Tijdens de rekenles vraagt de onderwijzer: 'Piet,als je moeder 60 euro schuld heeft bij de bakker, 90 euro bij de slager, 20 euro bij de schoenmaker en 48 euro bij de kruidenier-hoeveel moet ze dan betalen?' 'Niets,' zegt Piet, 'tegen die tijd gaan we altijd verhuizen!'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Jongmeisie: 'Wanneer ons getroud is, wil ek al jou bekommernisse en moeilikhede met jou deel en jou las ligter maak.' Jongman: 'Dis absoluut wonderlik van jou my liefling, maar ek het geen bekommernisse of probleme nie.' Jongmeisie: 'Wel, dis omdat ons nog nie getroud is nie.'

* * *

'n Pasgetroude man vra sy vrou: 'Sou jy met my getrou het al het my Pa nie 'n fortuin aan my nagelaat nie?'
'Liefling,' antwoord sy vrou ewe soet, 'Ek sou met jou getrou het
afgesien van wie die fortuin aan jou nagelaat het!'

* * *

Meisie aan haar kêrel: 'Een soen en ek is joune vir ewig.'
Die kêrel antwoord: 'Dankie vir die vooraf waarskuwing.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


De drie directeurs van Maes, Heineken en Duvel nemen elke morgen om 10 over 7 samen de trein naar het werk. Op zekere morgen is er een serieuze vertraging en ze besluiten daarom iets te gaan drinken. Ze stappen een café binnen waar ze meer dan 120 verschillende biersoorten hebben. De directeur van Maes roept : 'Patron, drie Maeskes alstublieft.' Nadat hun glas leeg is, roept de directeur van Heineken : Hallo, barman, kan jij ons nog effe drie Heinekens serveren asjeblief !' Nadat deze uit zijn, is het de beurt aan de directeur van Duvel : 'Patron, breng jij nog eens 't zelfde als 't kan !' De directeurs van Maes en Heineken schrikken en kijken elkaar verwonderd aan. Plots zegt die van Heineken: 'Man, hoe kan dat nou,.. jij bent directeur van Duvel en jij bestelt drie Heinekens ? 'Wel, ja,' zegt de directeur van Duvel, op zijn uurwerk kijkend, 't Is nog wat vroeg om bier te drinken hé..!.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


My pc by die werk se sleutelbord werk nie lekker nie, want as ek
'Home' druk bly ek nog by die werk.

* * * *c

`n Man ry in sy kar en `n polisieman trek hom van die pad af. 'Meneer, het jy enige vuurwapens aan jou?' 'Ja' sê die man, 'Ek het `n 9mil op my heup, `n 45 magnum op my enkel, `n .22 onder onder my sitplek en `n dubbelloophaelgeweer in die boot.' 'Sjoe, Meneer, waarvoor is jy bang?' 'Niks, my ou Maat, vir niks nie!'

* * * *

As jy in 'n groot groep sit en die enigste een is met jou kop omhoog,
is dit nie 'n teken van selfvertroue nie! Jyt nog net nie 'n
Blackberry nie!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid, uit quotationspage.com:

Die wêreld is verdeel in goeie en slegte mense. Die goeies slaap
beter, en die slegtes geniet die wakker wees baie meer. - Woody Allen

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kompliment ontvang:

Dankie vir die grappies, dis baie oulik!

 

Prof. Dr. Benno A. Zuiddam