My Study       
Benno Zuiddam

 

Oom in Marokko

Een fervent bunjeespringer gaat met vakantie naar Marokko. Daar ziet hij een mooie minaret en beslist om er een sprong uit te voeren. Hij gaat naar de souk en koopt er de nodige spullen: 25 meter speciale elastiek, een karabijnhaak en een lederen harnas. Die middag springt hij voor een groot publiek. Hij veert terug omhoog op 50 centimeter van de grond. Iedereen is enthousiast. De dag nadien beslist de lokale sportvedette, Mohammed bijgenaamd Momo, de sprong ook te proberen en gaat eveneens naar de souk om hetzelfde materiaal te kopen. Op de middag springt Momo van het minaret en... stort te pletter! De lokale politie onderzoekt het geval en komt terecht bij de handelaar in de souk. Men vraagt hem wat hij aan Momo heeft verkocht. Het antwoord van de handelaar: 'Hij mij vragen 25 meter elastiek, een karabijnhaak en een lederen harnas. Omdat zijn vader goede vriend is van de familie, ikke aan Momo 5 meter gratis elastiek bijgegeven'.....

* * *

Een vraag uit een kroegquiz in het zuiden van het land:

'Welke beroemde
zangeres is afgelopen week overleden?'

De deelnemer kijkt diep nadenkend
en zegt uiteindelijk: 'Wit nie.' De quizmaster: 'Goed, honderd punten.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Die telefoon lui. Dis 'n verkoopsman van 'n leningsfirma. 'Het jy 'n verband op jou huis?' 'Nee,' antwoord ek. 'Sou jy al jou skuld wil konsolideer?' 'Ek het regtig nie enige skuld nie,' sê ek. 'Wat van geld leen vir huisverbeteringe?' probeer hy. 'Ek het dit nie nodig nie. Ek het onlangs dit gedoen en kontant betaal,' keer ek. Daar is 'n kort stilte, en toe vra hy: 'Soek jy dalk 'n man?'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Een vrouw zegt tegen haar man dat ze snel wil afvallen. De man zegt: 'Dan moet je je inschrijven voor de Missverkiezingen.' Zegt de vrouw: 'Waar slaat dat nou weer op?!' 'Nou,' zegt de man, 'dan val je als eerste af.'

* * *

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Die Transvaalse boer kom in Kaap aan met regte boere-'tan' - die nek, bo-arms en bene wat onder die kortbroek uitsteek tot by die vellies is lekker bruingebrand, maar res van lyf spierwit. Hy stop by stopstraat met 4 x 4, elmboog hang by venster uit en roep na die kleurlingkoerantverkoper: 'Hi Darkie, bring gou vir vir my `n koerant!' Die koerantverkoper bring die koerant. Die boer betaal, en toe die verkoper die geld het, sê hy vir die boer: 'en djy, djy is self nie ver van quarter-to-twelve nie...'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Eksamenflaters wat ook sommer onderwysers daaraan
herinner om hulle vrae duidelik te vra:

* Vraag: In watter geveg het Hannibal gesterf? Antwoord: sy laaste geveg

* Vraag: Wat is die hoofrede vir mislukking? Antwoord: eksamens

* Vraag: Wat kan jy nooit vir ontbyt eet nie? Antwoord: Middagete, & aandete

* Vraag: . Wat lyk soos 'n halwe appel? Antwoord: Die ander helfte

* Vraag: Hoe kan 'n mens agt dae sonder slaap klaarkom? Antwoord: Maklik, hy slaap in die nag.

* Vraag: As jy drie appels en vier lemoene in een hand het en vier appels en drie lemoene in die ander hand het, wat het jy? Antwoord: Baie groot hande

* Vraag: As dit agt mans tien uur neem om 'n muur te bou, hoe lank sal dit vier mans neem om dit te bou? Antwoord: Geen tyd nie, die muur is reeds gebou.

* Vraag: Hoe kan jy 'n rou eier op 'n sementvloer laat val sonder om dit te kraak? Antwoord: Sementvloere is baie hard om te kraak.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid
Ek wil nie onsterflikheid bereik deur my werk nie... Ek wil dit bereik deur nie te sterf nie. - Woody Allen

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Vers van die week:

Hy is weer waar hy hoort, haar eerste seun:
die spanninglose liggaam weeg nog warm,
die vreemd-volwasse hoof hang oor haar arm,

PIETÀ By die beeld van Michelangelo in die Sint- Petruskerk, Elizabeth Eybers, 1958

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Bijbel, uit Nuwe Vertaling
En opnieuw ontkende hij en zwoer: `Echt, ik ken de man niet!´ ... En
meteen kraaide er een haan. - Mat 26

 

My blonde vriendin sien 'n blinde man en sy gidshond by 'n kruising, stop haar motor en beduie vir hulle hulle kan oorstap. 'Cynthia,' sê ek, 'Hy kan jou nie sien nie.' 'Ek weet dit,' sê sy verontwaardig. 'Ek het vir die hond beduie.'

* * *

'n Nuwe studie het bevind dat 'n ma se dieet haar baba se allergieë beïnvloed. Wat net een ding kan beteken: My ma het katte geëet.' - Jimmy Fallon


***

Eenkeer het my Pa het iets werklik onnosel vir my ma gesê. Na 'n goeie rusie het Pa verskoning gevra en hulle het opgemaak. Maar van tyd tot tyd het my ma melding gemaak van wat hy gedoen het. 'Skat,' sê my Pa uiteindelik eendag, 'Hoekom opper jy dit weer? Ek dag jou beleid was 'vergewe en vergeet.'' 'Dit is,' sê sy, 'Ek wil net hê jy moenie vergeet dat ek vergewe en vergeet het nie.'

* * *

Die VSA is nou in ernstige gevaar om nie ons buitelandse skuld te kan betaal nie. Wat verklaar hoekom Sjina vandag opgedaag het en die Statue of Liberty se kniekoppe stukkend geskiet het. - Jimmy Fallon

***

Die dansers van die Joffrey Ballet is uitgesluit uit Chicago. Hierdie kan lei tot 'n betoging: die mees grasieuse betooglyn ooit. - Craig Ferguson

* * *

Toe my egskeiding gefinaliseer is, gaan ek gaan na die plaaslike Transportdepartment om te vra dat my nooiensvan op my bestuurderslisensie moet kom. 'Sal daar enige adresverandering wees?' vra die klerk. 'Nee,' antwoord ek. 'O, goed,' antwoord sy ingenome, 'Jy't dus die huis gekry.'

* * *

'n Vrou loop by my pa se matwinkel in. Sy het pas getrek uit haar ouers se huis en benodig 'n mat vir haar nuwe sitkamervloer. 'Hoe groot is die kamer?' vra Pa. 'Dis 22 flip-flops lank by 18 flip-flops wyd... en ek dra 'n grootte 8.' antwoord sy.

* * *

Ek het dit moeilik hanteer om teen die ouderdom van 30 die eerste tekens van ouderdom te bespeur. Toe ek 'n prominente grys haar raaksien, wys ek vir manlief my voorkop en vra verontwaardig: 'Het jy dit gesien?' 'Wat?' vra hy, 'die plooie?'

* * *

Die nuwe 'Harry Potter'-fliek maak amper 'n halfbiljoen dollar. Miskien sal Harry nou 'n laser-oogoperasie kan bekostig.' - David Letterman

***

'Hoekom gee hulle temperatuurwaarskuwings? Ek dink ek is baie goed om self uit te werk dat dit warm is.' -Jimmy Kimmel

***

Ek het 'n les in bemarking geleer van 'n man wat 'n ou boot, 'n treiler en 'n motor van my gekoop het. 'Ek is van plan om dit alles weer te verkoop.' Sterkte, dink ek, want ek het maande lank probeer om van die goed ontslae te raak. Maar toe ek hom 'n paar weke later teekom, het hy alles verkoop. 'Hoe het jy dit reggekry?' vra ek verbaas. 'Ek het 'n advertensie geplaas: 'Swaardiens boottreiler met gratis boot.' Toe die koper kom om dit te kry, vra ek hom of hy 'n motor het. Hy sê nee. Ek sê hom toe ek het toevallig een in my garage. Het koop dit toe ook.'

* * *

Uit Laffaday:

'n Man in Ohio is gearresteer omdat hy sy kinders in 'n stootwaentjie gestoot het terwyl hy dronk was. Polisie kon agterkom die man was dronk want sy kinders is in hul laat 20s.' - Jimmy Fallon

* * *

'Twee tienderjarige meisies in Georgia het 'n bank beroof. Ek moet sê dis mooi om te sien jong vroue steel geld sonder die hulp van egskeidingprokureurs.' - Craig Ferguson

* * *

'n Skool in Nieu-Zeeland het ontdek dat 'n geraamte in 'n anatomieklas eintlik 'n werklike menslike geraamte was. Ja, hulle besef toe hulle het hul biologie- onderwyser tien maande gelede laas gesien.' - Jimmy Fallon

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid:

Interessant, volgens moderne astronome, is die heelal eindig. Hierdie is 'n baie troosvolle gedagte -- veral vir mense wat nooit kan onthou waar hulle hul goed laat lê het nie. - Woody Allen

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Vers van die week,
Ek had te weinig `nood´ miskien: en ook kon gee,
(vergeef my trots.)
Hy was U wakker Water self... en G o d, Ek toe te min... te min
benarde rots!

Sheila Cussons: MARTHA

---------------------------


 

Prof. Dr. Benno A. Zuiddam