My Study       
Benno Zuiddam

 

Ek wil graag vir julle almal 'n baie geseënde Kersfees toewens. Mag julle geestelike sowel as aardse vreugde beleef, en tyd deurbring saam met julle geliefdes.


Beste Sint, Mijn wens voor dit jaar is een dikke vette bankrekening en een slank lichaam. Het zou fijn zijn als u deze twee niét door elkaar zou halen, zoals vorig jaar. Dank u wel!

* * *


'n (blonde?) Vrou stap in die hysbak in en gooi haar sleutels in die lug op, vang hulle, en gooi weer. Totdat sy hulle misvang, en hulle in die kraak tussen deur en vloer inval. Ek het haar eers jammer gekry, totat sy uitroep: 'Ag nee! Nie al weer nie!'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Hoe hou jy van my grappies?



'n Boer besluit om sy skoonma as voëlverskrikker te gebruik. Dit werk so goed, die voëls het die helfte van laasjaar se oes teruggebring.

* * *


~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Hierdie een was al op die lys, maar nouja...

Twee tjellospelers was betrokke by 'n opvoering van Carmen. Na 'n paar weke besluit Joe om 'n middag af te vat en 'n vertoning by te woon as lid van die gehoor. Terug in die put daardie aand vra Moe hoe dit was. 'Fantasties,' sê Joe. 'Jy weet daardie stuk waar die musiek gaan `BOEM Boem Boem Boem...?' Daar is 'n ouens bo-op die verhoog wat 'n oulike koorstuk sing van 'n toreador!'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


* Hoekom laat supermarkte die oues van dae en siekes tot ver agter in die winkel sukkel om hulle voorskrifte by die inhuisapteek te kry, terwyl gesonde mense hul sigarette sommer by die voordeur kan aanskaf?

* Hoekom laat die banke hul kluisdeure oopstaan en ketting die penne by die tafeltjies vas?

* Hoekom laat mens jou duur motor in die oprit staan terwyl die motorhuis van gemors gestapel word?

* Het u al gewonder hoekom die son mens se hare bleik maar jou vel verdonker?

* Hoekom was daar nog nooit `n koerantopskrif met 'Siener wen Lotto' nie?

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid vir die week


Het geheugen is als een prikbord: hoe vaker je het gebruikt, des te meer gaatjes erin komen. - Marianne Bastiaanssen (Uit: 't Beste, augustus 1983




 

Ons kat, Figaro, kom saans huis toe tussen 10 en 11uur vir aandete. As hy laat is, skakel ek die stoeplig aan en roep hom totdat hy kom. Eendag verduidelik my dogtertjie aan 'n maatjie waar ons woon, en haar maatjie sê: 'Is dit by die huis waar die tannie saans op haar stoep staan en opera sing?'

* * *

Weens die opstande in Londen is amptenare bekommerd dat dit sekuriteitsprobleme kan meebring vir die Olimpiese Spele volgende jaar. Sien die positiewe kant daarvan: die ou wat met die fakkel hardloop sal goed meng met die skare....' - Jimmy Fallon

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Om 23.00 uur komt een politieagent in uniform in een Ierse Pub en zegt tegen de uitbater dat het tijd is voor de 'last order'. Daarna gaat de politieagent weer weg. Om 23.30 uur komt dezelfde politieagent weer binnen en zegt dat het tijd is om te sluiten. de uitbater zegt ok. Daarna gaat de politieagent weer weg. Tien minuten later komt de politieagent, nu in burger, terug binnen en bestelt een Guinness. Hij verlaat de pub eerst als de pub om 3.45 uur gesloten wordt.

* * *

De ouders van Jantje drijven een winkel en hebben een belastingcontroleur op bezoek. Op een gegeven moment houdt Jantje de controleur een grote roestige spijker voor de neus en zegt: 'Eet u dit eens op.' 'Dat ding kan ik toch niet opeten, hoe kom je daar nu bij?', vraagt de controleur. 'Nou', zegt Jantje, 'gisteren zei papa tegen mama: morgen komt die man van de belastingen weer, en die slikt altijd alles van ons.'

* * *

Jan: 'Ik ga vissen'. Larie: 'Heb je wormen?' Jan: 'Ja, maar ik ga toch'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

SMSe in die koerant Beeld:

(SA polisiehoof het hierdie week tronkstraf begin weens korrupsie. Hy is egter siek in die hospitaal)

* Ek hou nie van gholf nie. Daars geen skeidsregter om te blameer as jou man verloor nie.

* As korrupsie gepleeg word, is swak gesondheid nie ter sprake nie. maar as straf ter sprake kom, is dit skielik.

* Selebi was voor 1994 'n vryheidsvegter, toe 'n skattejagter en nou is hy weer 'n vryheidsvegter.

* Is korrupsie in SA 'n witboordjie- of 'n witbroodjiemisdaad?

* Tshwane Update verwys na Tswane as die hoofstad van Pretoria. Kan iemand reghelp, asb.

* 'n Mens is desperaat vir ekstra inkomste as jy persoonlike getuienis vir 'n
aambei-advertensie lewer!

* Skole koop nie leerlinge nie. Skole koop die ouers.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Ons hoor België het na vele maande weer 'n regering. Ons hier in Suid-Afrika is jaloers: Ons sou ook graag 'n regte regering wou gehad het...

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


'Wat deed je vrouw toen ze hoorde dat ze't groot lot had gewonnen?' 'Ze ging direct een nieuwe hoed kopen.' 'Juist! Geluk was dadelijk naar haar hoofd gestegen!'

* * *

Twee vrouwen komen elkaar na lange tijd tegen: 'Uw man ziet er schitterend uit met zijn nieuw kostuum..?' 'Dat is geen nieuw kostuum, dat is een nieuwe man!'

Gerhard Griesel se grappies kan baie stout wees
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kompliment ontvang:

Kosbare stukkies , geniet dit so baie, Seën vir jou.

------------------------


Piet haat sy vrou se kat en besluit op 'n dag om ontslae te raak van die kat. Hy vat die kat en ry so 2km ver en smyt hom uit die kar uit. Toe hy by die huis kom wag die kat vir hom. Weer laai hy die kat en ry so 5km weg en smyt hom uit. Kom by die huis en hier wag die kat vir hom. Hy laai weer die kat en ry 'n ver ent weg. Dan links, dan regs, dan 'n ent terug, dan weer links en regs vir kilometers en gooi uiteindelik die kat weer uit. Na 'n ruk bel hy sy vrou en vra of die kat by die huis is. 'Ja,' sê sy, 'hoekom?' Hy antwoord: 'Gee die foon vir die &^&* kat. Ek het verdwaal!'


~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


'Ek kry partykeer daardie moederlike gevoelens, soos wanneer ek op die bank lê en die afstandbeheer nie kan raakvat nie, en ek dink: ''n Kind sou nou net die regte ding gewees het.' - Kathleen Madigan

***

Ek was veronderstel om Vrydagaand met hierdie ou uit te gaan.
Vrydagmiddag bel hy en sê hy dink ons moet net vriende wees. So ek sit die foon neer en bel hom terug. Hy sê: 'Hello?' Ek sê: 'Haai, Vriend, dis ek. Ek wil jou graag hierdie storie vertel! Wil jy hoor wat het hierdie bobbejaan gesê met wie ek veronderstel was om uit te gaan?'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~



Jantje verkoopt brillen. Hij belt aan bij meneer Jansen om hem een bril te verkopen. Maar meneer Jansen zegt: 'Sorry, ik heb geen bril nodig.' De volgende dag belt Jantje toch weer aan om hem een bril te verkopen. 'Ik heb je toch gezegd dat ik geen bril nodig heb?', zegt meneer Jansen. Jantje houdt vol en belt de volgende dag weer aan bij meneer Jansen. Die wordt heel boos en roept: 'Uit mijn ogen verdwijnen, jij! Ik wil geen bril en ik kan jou niet meer zien!' Waarop Jantje zegt: 'Ziet u nou wel dat u een bril nodig heeft?'

* * *

Twee wormen komen elkaar tegen in een kaas. Zegt de een tegen de ander: 'he, zag ik jou gisteren niet in een appel? 'Ja, kan kloppen, ik had gisteren mijn fruitdag'

* * *

Waarom zijn mannen als onderleggers? Je ziet ze enkel als er eten op tafel
komt.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van RonaldR, 'n bietjie Frans:

L'apéritif a été inventé pour les hommes... afin de donner, aux femmes, le temps de mettre la table !!! ... (Die aperitif is uitgedink ter wille van ons mans... sodat vrouens tyd het om die tafel te dek!! ) ...........et le digestif ! pour qu'elles aient le temps de finir la vaisselle !!! ....... en die digestive ! sodat hulle tyd het om die skottelgoed te was!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid vir die week

Niemand kan hoger rijzen dan de man die zijn ongelijk bekent. - Godfried Bomans

             


(Nederlanders: bakkie = kleine vrachtwagen; blouligbrigade = politici die met hun auto's met blauwe zwaailichten andere chauffeurs terroriseren.)

Ek koop toe 'n nuwe bakkie en gaan toe gister terug na die handelaar omdat ek nie die radio aan die werk kan kry nie. Die verkoopsman verduidelik toe dat die radio stem-geaktiveer word. 'Nelson,' sê die verkoopsman aan die radio. Die radio antwoord, 'Ricky of Willie?' 'Willie!' sê hy en 'On the Road Again' kom oor die luidsprekers. Toe sê hy: 'Ray Charles!', en oombliklik hoor ek 'Georgia On My Mind'. Ek ry vrolik weg, en vir die volgende paar dae, elke keer as ek sê: 'Bach,' dan hoor ek mooi barokmusiek, en as ek sê, 'Rolling Stones,' dan hoor ek een van hul liedjies. Maar die radio het sy gebreke. Gister druk 'n blouligbrigade my uit die pad uit. Ek skree: '%^$&#!!!' Dadelik antwoord die radio antwoord met: 'Dames en Here, die President van die ANC Jeugliga, Julius Malema.......' Ai, die moderne tegnologie darem...


~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Seuntjiemuskiet: 'Mamma kan ek asseblief vanaand na die teaterproduksie toe gaan?' Mammamuskiet: 'Ja, my seun, maar wees asseblief versigtig wanneer die mense begin hande klap.'

* * *

'n Boer besluit om sy skoonma as voëlverskrikker te gebruik. Dit werk so goed, die voëls het die helfte van laasjaar se oes teruggebring.

* * *

Wat is die verskil tussen Pinocchio en Malema? Pinnochio staan 'n kans om eendag 'n regte seuntjie te word.

* * *

Koos daag by 'n fancy dress party op met rugsak vol bier. Die gasheer vra hom: 'Ou Maat, wat's jy veronderstel om te wees?' 'Ek's 'n skilpad. Hierdie is my dop...'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Er komt een vrouw in een kledingwinkel, zegt ze: 'Ik zoek kleding die goed bij mijn gezicht past.' Zegt de verkoopster: 'Dat kan mevrouw... ... de plooirokken hangen achter in de winkel!'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

'n Beskuldigde was van moord aangekla.. Daar was sterk bewyse wat op skuldigbevinding gedui het, maar daar was geen lyk nie. In die verdediging se sluitingsstelling probeer die advokaat toe iets desperaat. 'Dames en here van die jurie, ek het 'n verrassing vir julee almal,' die advokaat s^ en kyk na sy horlosie. 'Binne een minuut, gaan die persoon wat dood geag word in die hof instap.' Hy kyk na die hof se deur. Die jurie, nogal geskok, kyk almal geinteresserd op. 'n Minuut gaan verby. Niks gebeur nie. Uiteindelik sê die advokaat: 'Eintlik het ek die vorige stelling versin. Maar, u het almal opgekyk met verwagting. Ek stel dit dus aan u dat u redelike twyfel het of die sogenaamde slagoffer regtig dood is en dring dus daarop aan dat u die beskuldigde onskuldig bevind.' Die jurie, duidelik verward, gaan uit om te onderhandel. 'n Paar minute later is hulle terug met 'n uitspraak van skuldig. 'Maar hoe?' vra die advokaat. 'U het tog getwyfel; ek het gesien almal van u staar na die deur.' Die jurie-voorman antwoord, 'Ja, ONS het gekyk, maar nie jou kliënt nie.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Om 23.00 uur komt een politieagent in uniform in een Ierse Pub en zegt tegen de uitbater dat het tijd is voor de 'last order'. Daarna gaat de politieagent weer weg. Om 23.30 uur komt dezelfde politieagent weer binnen en zegt dat het tijd is om te sluiten. de uitbater zegt ok. Daarna gaat de politieagent weer weg. Tien minuten later komt de politieagent, nu in burger, terug binnen en bestelt een Guinness. Hij verlaat de pub eerst als de pub om 3.45 uur gesloten wordt.

* * *

De ouders van Jantje drijven een winkel en hebben een belastingcontroleur op bezoek. Op een gegeven moment houdt Jantje de controleur een grote roestige spijker voor de neus en zegt: 'Eet u dit eens op.' 'Dat ding kan ik toch niet opeten, hoe kom je daar nu bij?', vraagt de controleur. 'Nou', zegt Jantje, 'gisteren zei papa tegen mama: morgen komt die man van de belastingen weer, en die slikt altijd alles van ons.'

* * *

Jan: 'Ik ga vissen'. Larie: 'Heb je wormen?' Jan: 'Ja, maar ik ga toch'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Ik wil eens eigenhandig met hem praten. - Frédéric Dard (Uit: Les Pensées de San-Antonio, Le Cherche Midi, Parijs 1996 )

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

So tregter nag ons in sy donker kolk
totdat ons, tussen lettergrepe, gly
na afgronde waar slaap en droom ons skei.

Olga Kirsch: Voordat Ons Inslaap

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

'Kompliment' ontvang van 'n nuwe intekenaar. Spelling nie verander nie. Glimlag uitgelok. Nie geweet 'n mens kan woedend word as iemand vir jou 'n flou grappie vertel nie:

Unsubscribe onmiddelik. Die flouste simpelste 'grappe' wat ek nog in my lewe gehoor het. Ek ken beter grappe as dit.

 

Prof. Dr. Benno A. Zuiddam