My Study       
Benno Zuiddam

 

 

GRIESEL'S GRAPKAS

Om in te teken op hierdie grappies, stuur 'n e-pos aan grapkas @ skoongrappies.com (Tik die adres reg oor) en maak die onderwerp die woord 'Stuur'. Jy sal outomaties op die graplys geplaas word.

 

Tyd vir die grapkas!

Hierdie week, Joodse grappies van vier bydraers!

Skreeusnaaks, uit http://www.jewishjokes.net. Hierdie is regte advertensies wat verskyn het in die Hoekie vir Eensames in Joodse koerante, vertaal:

* Joodse sakeman, 49, vervaardig Sabbatskerse, Chanukahkerse,
havdalahkerse, Yahrzeitkerse. Soek nie-roker.

* Geskeide Joodse man, soek maat om saam te gaan na shule, Shabboskerse an te steek, vakansiedae te vier, saam Sukkah te bou, brisses by te woon, bar mitzvahs. Godsdiens nie belangrik nie.

* Yeshiva bochur, Torah-skolier, lang baard, payos. Soek dieselfde in vrou.

* Desperaat op soek na 'n kansie om te kafoefel! Afgetrede senior burger begeer vroulike metgesel 70+ vir kvetching, kvelling, en krechtzing. Onder 30 is ook OK.

* Enkellopende Joodse vrou, 29, hou van disco, bergklim, ski, stap. Loop effens mank.

* Vroulike gegradueerde student, studeer kaballah, Zohar, uitdrywing van dybbuks, soek mensch. Geen weirdos, asseblief.

* Aantreklike Joodse vrou, 35, kollegegraduant, soek suksesvolle Joodse
Prins om my uit my ouers se huis te kry.

* Mooi Joodse ou, 38. Geen geraamtes. Geen bagasie. Geen persoonlikheid.

* Ferm Joodse feminis, dra tzitzis, soek man wat my onafhanklikheid sal aanvaar, alhoewel jy waarskynlik nie sal nie. Ag toemaar, vergeet dit.

* Israeli-professor, 41, met 18 jaar van studie agter my. Op soek na Amerikaans-gebore vrou wat Engels baie goed kan praat.

* 80-jarige bubby, geen bates, soek aantreklike, manlike Joodse man, onder 35, met die oog op huwelik. Ek kan droom, kan ek nie?

* Ek is 'n sensitiewe Joodse prins teenoor wie jy jou hart kan oopmaak. Vertrou my. Ek begryp jou onsekerhede. Geen vetties nie, asseblief.

* Joodse man, 34, baie suksesvol, slim, onafhanklik, self-gemaak. Kyk uit vir meisie wie se pa my sal werk gee.

* Ek is hervorm as 'n embryo, konserwatief as 'n fetus, ortodoks van geboorte. Soek dieselfde.

* Bekommerd oor skoonfamilie se inmenging? Ek is 'n weeskind! Skryf.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Bybelkenniseksamen, van DouwevdV:

* Hoe is de achternaam van Mozes? Van de berg. In de bijbel staat: Toen Mozes van de berg kwam....

* Wat is de eerste auto? Een Lelijke eend. In de Bijbel staat: Toen Mozes in zijn eentje de berg op ging....

* Wie is de vader van Mozes? Movijf.

* Wie zijn de eerste gemechaniseerde landbouwers? De Farizeerers, zij freesden met grote frezen.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Joodse grappie van HermanH, uit Classic Laffaday:

In NYC was daar 'n Jood wat ook 'n baie militante ateis was. Nogtans het hy sy seun na die Trinity School gestuur omdat, ten spyte van hul godsdienstige ethos, hulle 'n goeie skool was. Ná 'n maand kom die seun huis toe en sê terloops: 'Pa weet Pa wat Trinity beteken? Dit beteken die Vader, Seun en Heilige Gees.' Die pa kan kwalik sy ontsteltenis in toom hou. Hy gryp sy seun aan die skouers en verklaar: 'Danny ek gaan dit nou net een keer sê en ek wil hê jy moet dit nooit vergeet nie! Daar is net EEN God en ons glo nie in Hom nie!!'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid, uit quotationspage.com:

Ek kan nie na baie Wagner luister nie, dan kry ek die die drang om Pole binne te val. - Woody Allen

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van HermanH:

Enigeen wat al by 'n akademiese hospitaal was, sal weet om 'n groep studente te verwag, veral in die herstelkamer ná operasies, want dis 'n uitstekende plek vir studentedokters om hulle te vergewis van variasies in hartklop terwyl die liggaam herstel van die operasie. So gebeur dit toe dat 'n groep studente versamel rondom 'n pragtige jong blondine wie se jurk nie keer dat haar bates gesuggereer word nie. Die eerste student kom nader, maak die jurk so kuis as moontlik effens oop en luister intens na haar skynbaar woeste hartklop deur die stetoskoop. 'n Doodse stilte sak toe. Die blondine kyk simpatiek na die jong voornemende dokter, glimlag vir hom, reik saggies na bo - en plaas die gehoorstukke in sy ore.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Mopjes uit http://home.hccnet.nl/r.lamers/moppen 3.htm

Twee oude vrienden komen elkaar na jaren weer eens tegen in hun oude stamkroeg. Wim : 'Nou en ik ben ondertussen weer gescheiden. Weet je wel dat dat nog meer kost dan een bruiloft ?' Jan : 'Dat is goed mogelijk ja, maar je hebt er ook veel langer plezier van.'

* * *

Boer Harm zit met een hamer aan de waterkant,en hij zit geconcentreerd naar het water te kijken.Er komt ineens een mooie auto voorbijrijden en die stopt. De automobilist vraagt aan boer Harm: 'Wat doet u met die hamer aan de waterkant?' Voor een tientje zal ik je het vertellen,'zei boer Harm. De automobilist geeft hem een tientje. 'Stel,er komt een vis voorbij dan ram ik hem voor zijn hasses en pak ik hem uit het water,zo vang ik mijn vis'. 'Zo,zo,en hoeveel vangt u dan'? 'Nou,zo'n acht tientjes per dag'.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

* * *

Een 70-jarige miljonair is zopas in het huwelijk getreden met een 20-jarige schoonheid. Jij, oude slimmerik, zegt zijn vriend, hoe ben je aan zo'n knappe jonge vrouw geraakt? Antwoordt de miljonear, ik heb haar verteld dat ik 95 ben.

~~~~~~~~~~~~~~~~

Mopjes uit http://home.hccnet.nl/r.lamers/moppen 3.htm

Een man doet 's morgens 2 horloges om. Zijn vrouw vraagt hem waarom hij dat doet. Man : Nou dan heb ik meer tijd

* * *

Grootmoeder vindt goede manieren erg belangrijk. 'Kijk Eric, als ik gaap houd ik mijn hand voor mijn mond.' 'Dat is bij mij niet nodig, oma, mijn tanden zitten nog vast!'

* * *

Vraag: Waarom zijn de bussen in België zo breed? Antwoord: Omdat iedereen voorin wil zitten!!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Die grappies wat verder volg kom van ons argief, uitgawe van 30 Augustus 2003:

Van KareldP, 'n paar skerpsinnighede uit Amerika:

Aangehaal uit 'n brief uitgestuur deur Department of Social Services, Greenville, South Carolina: 'U koskoepons sal gestaak word vanaf Maart 2003 aangesien ons kennis gekry het dat u oorlede is. Mag die Here u seën. U mag heraansoek doen as daar 'n verandering in u omstandighede kom.'

* * *

'Behalwe vir al die moorde, het Washington een van die laagste misdaadkoerse in die land.' - Mayor Marion Barry, Washington, DC.

* * *

'Daardie lae skelm moet deur 'n gebasterde donkie doodgeskop word. En ek is net die regte een om dit te doen.' - 'n Kandidaat in 'n Texas- kongresverkiesing.

* * *

'Helfte van hierdie spel is 90% intellek.' - Philadelphia Phillies se bestuurder Danny Ozark

* * *

'Ons moet 'n bietjie nadink en onsself afvra: Hoeveel skoon lug het ons regtig nodig?' - Lee Iacocca

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

'n Ware verhaal uit die Engelse Oorlog uit RW Schikkerling se boek 'Hoe Ry die Boere':

'n Penkop het 'n klompie koringmeel in die hande gekry en hy het vertrek om op die naburige plase suurdeeg of gis te gaan soek om brood te bak. Een goedhartige ou tante het hom voorsien van suurdeeg. Sodat hy dit makliker kon vervoer, het sy dit in 'n stroopblik verseël wat hy in die knapsak tussen sy skouers geplaas het. Die warm son en die geskud het die boel aan die gis gesit sodat die deksel met 'n knal afgevlieg het. Die kêrel het sy agter kop bevoel. Dit was taai van die suurdeeg en onmiddellik dink hy dis sy geweer , wat ook oor sy skouers gehang het, wat afgegaan het, met ontsettende gevolg. Hy het gedink dis sy harsings wat hy voel en in doodsangs het hy by sy metgesel vemeem hoe lank 'n mens leef ná so 'n ongeluk?

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Nog sêgoed van Mae West:

* Te veel van 'n goeie ding is lekker.

* As jy liefde spaar kry jy nie rente nie.

* Lyk seksie - wie sê liefde is blind?

* Liewer 'n gram aksie as 'n kilogram beloftes.

* Die beste manier om jou te gedra is om jou te wangedra.

* Die rede waarom 'n man 'n meer karaktervolle gesig op 40 het as op 20 is omdat hy langer gely het.

* Moenie 'n man te lank laat raai nie. Hy gaan die antwoord elders vind.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Aforismen aangestuur deur HarrieR:

De chirurg amputeerde een arm en presenteerde nadien de rekening. De patiënt riep: 'Afzetter!'

* * *

Niet elke volzin is zinvol. - W.A.Gebhardt

* * *

Sander moet het onkruid in de groenstrook verwijderen en ze hebben hem daarvoor een schop gegeven...

* * *

Jij bent de vrouw van mijn dromen. En dat wil ik graag zo houden.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van GerrieV:

Daar was hierdie boer wat waatlemoene verbou het en eendag terwyl hy inspeksie doen van sy boord, kom hy agter dat van sy waatlemoene deur kwaaijongens gesteel is. Die boer dink toe aan 'n manier om die kinders te stop om al sy profyt op te eet, hy sit toe 'n teken op wat sê:' Pasop! Een van die waatlemoene het gif in!' Hy glimlag selfvoldaan die volgende nag toe hy sien die kinders laat spaander sonder om een van sy waatlemoene te eet. Die boer keer 'n week later terug na sy waatlemoenboord om nog steeds geen waatlemoene te vermis nie maar kry nog 'n teken langs syne wat seg:' Nou is daar twee!'. -

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van DouwevdV:

Er komt een man in een winkel en pakt een pan en even later komt de man van de kassa hem achter na en zegt: 'Je hebt die pan niet betaald!' Antwoordt de man: 'Nee logisch, het is een steelpan!'

* * *

Een oen begiet zijn bloemen op zijn balkon. 'Er zit helemaal geen water in die gieter!' zegt een voorbijganger. 'Dat hoeft ook niet,' zegt de oen, 'want het zijn kunstbloemen.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van BrianB:

Eva was die eerste vrou wat jaloers was op haar man. Eenkeer het Adam vir 'n paar aande 'n bietjie laat uitgebly. Eva het ontsteld geraak en hom daarvan beskuldig dat hy 'n verhouding met 'n ander vrou het. 'Nou is jy onredelik' sê Adam vir haar, 'Jy is die enigste vrou op aarde.' Later die aand gaan hulle dikbek slaap, maar in die nag word Adam wakker terwyl Eva hom in die sy pomp. 'Wat dink jy doen jy?' vra Adam vererg. 'Ek tel net jou ribbes,' sê Eva.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid, uit quotationspage.com:

Die meeste van die tyd het ek nie baie pret nie. Die res van die tyd ek het ek geen pret hoegenaamd nie. - Woody Allen

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Vers vir die week:

Gooi oop die voordeur, wag gespanne,want
nou sal die stille engel binnekom.

Olga Kirsch , Twee Paassange

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kompliment ontvang:

Hierdie is weer baie oulik...

---------------------

Uit http://www.amusingquotes.com

Ek was nog nooit by 'n Al-Qaeda-partytjie nie, maar ek het die uitnodigings gesien. Geen musiek, geen dans, maar 'ons belowe die vinnigste gee-die -pakkie-aan speletjie wat jy al ooit gesien het'. - Omid Djalili

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van HermanH, uit The Mouthpiece:

Televisie was beter in die Middeleeue omdat daar nie enige was nie... - Craig Ferguson

* * *

Facebook het sy sewende verjaarsdag gevier. Regtig, ek het net onthou dis sy verjaarsdag omdat ek dit op Facebook gesien het. - Jimmy Fallon

* * *

Ek baseer my modekeuses op wat die minste jeuk. - Gilda Radner

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Mopjes uit http://home.hccnet.nl/r.lamers/moppen 3.htm

Een man doet 's morgens 2 horloges om. Zijn vrouw vraagt hem waarom hij dat doet. Man : Nou dan heb ik meer tijd

* * *

Grootmoeder vindt goede manieren erg belangrijk. 'Kijk Eric, als ik gaap houd ik mijn hand voor mijn mond.' 'Dat is bij mij niet nodig, oma, mijn tanden zitten nog vast!'

* * *

Vraag: Waarom zijn de bussen in België zo breed? Antwoord: Omdat
iedereen voorin wil zitten!!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

HendrikW herinner my dat die een al op die lys was, maar hier is hy weer:

Een bekend terrorist komt aan de hemelpoort. Petrus herkent de schurk onmiddellijk en zegt op besliste toon: 'Nee, mannetje, jij komt hier niet binnen.' Zegt de terrorist: 'Dat is de bedoeling ook niet. Jullie hebben nog precies een half uur om de zaak te ontruimen.'


~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van ManuB, uit De Druivelaar:

'Onthou jy nog verlede jaar, toe ek geld geskuld het, en jy vir my geld geleen het?' 'Ja?' 'En onthou jy dat ek vir jou gesê het ek sal jou nooit vergeet nie?' 'Ja?' 'Wel, ek skuld nou weer geld...'

* * *

Een Hollands echtpaar wint vele miljoenen euro's met de lotto. 'Wat moeten we nu doen met al die bedelbrieven?' vraagt de vrouw bezorgd. 'Oh, we blijven ze gewoon schrijven', antwoodt de man.

* * *

Psychiater: 'Gaat u maar op de divan liggen, Mevrouw.' Patiënte: 'Ik denk er niet aan! Zo zijn mijn problemen allemaal begonnen...'

~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid, uit quotationspage.com:

Studente wat Eenwording bereik sal na Tweewording bevorder word. - Woody Allen

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Vers vir die week:

Gooi oop die voordeur, wag gespanne,want
nou sal die stille engel binnekom.

Olga Kirsch , Twee Paassange

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Bybelvers vir die week:

Hij riep een kind bij zich, zette het in hun midden neer en zei: `Ik verzeker jullie: als je niet verandert en wordt als een kind, dan zul je het koninkrijk van de hemel zeker niet binnengaan. - Mat 18, Nieuwe Vertaling

---------------------
Ons begin met 'n paar slimmighede deur bekendes, uit
http://www.allgreatquotes.com:

* Basies was my vrou erg kinderagtig. Ek sou in die bad wees en dan kom sink sy al my bootjies. - Woody Allen

* Iemand wat sê hy kan deur vrouens sien mis darem baie. - Groucho Marx

* 'n Rekenaar het my eenmaal gewen in skaak, maar hy was nie my gelyke met kickboxing nie. - Emo Philips

* 'n Vinnig woord oor mondelinge voorbehoedmiddels: Ek vra 'n meisie uit en sy sê 'NEE!'. - Woody Allen

* Biologies gesproke, as iets jou byt, is dit meer waarskynlik dat dit vroulik sal wees. - Desmond Morris

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van HermanH, uit 'Laffaday' ezine@gophercentral.com:

Disney is gereed om te begin met konstruksie van 'n Disneyland in Sjina. Hierdie een sal wees: gebou vir kinders, deur kinders. - Conan O'Brien

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Mopjes uit http://home.hccnet.nl:

Er zit een blondje in de bus bij het raam en links naast haar zit een man,die haar plotseling toefluistert: 'Er zit wat tandpasta op je linkerwang.' Waarop het blondje haar rechterwang schoonveegt. 'Nee', zegt de man,'aan de andere kant.' Waarna het blondje haar vinger in haar mond steekt en haar rechterwang aan de binnenkant begint schoon te vegen....

* * *

'Ik ben met mijn man vorig jaar op wereldreis geweest', zegt een vrouw. 'Maar dit jaar willen we ergens anders naar toe.'

* * *

Zegt Van Puffelen: 'Weet je dat mijn vrouw zelfs na al die jaren huwelijk nog steeds hartstikke dol op mij is. Ik had me eigenlijk nooit gerealiseerd hoeveel ze van mij houdt, tot ik vorige week een dag ziek was.' 'Oh, en wat deed ze dan?' 'Ze was zo blij dat ik eens een keer een dag thuis was, dat telkens als er werd aangebeld, door de bakker, de melkboer, de kruideniersjongen of wie dan ook, ze luid schreeuwde: 'Mijn man is thuis, mijn man is thuis!'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van CharlB:

SMS aan vrou: 'Haai Bokkie, besig met my laaste bier, sal oor `n halfuur by die huis wees, as ek noggie oor `n halfuur daar is nie, lees die SMS weer.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van ManuB, uit De Druivelaar:

'Onthou jy nog verlede jaar, toe ek geld geskuld het, en jy vir my geleen het?' 'Ja?' 'En onthou jy dat ek vir jou gesê het ek sal jou nooit vergeet nie?' 'Ja?' 'Wel, ek skuld nou weer geld...'

* * *

Een Hollands echtpaar wint vele miljoenen euro's met de lotto. 'Wat moeten we nu doen met al die bedelbrieven?' vraagt de vrouw bezorgd. 'Oh, we blijven ze gewoon schrijven', antwoodt de man.

* * *

Psychiater: 'Gaat u maar op de divan liggen, Mevrouw.' Patiënte: 'Ik
denk er niet aan! Zo zijn mijn problemen allemaal begonnen...'

~~~~~~~~~~~~~~~~~

Spreuk aangestuur deur RonaldR:

(Afrikaners: goesting = Vlaams vir 'dit waarin sy sin het')

Daar alleen kan liefde wonen,
daar alleen is 't leven goed,
waar men lief en zonder morren,
steeds de vrouw haar goesting doet.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kompliment ontvang:

Hi gerhard nogmaals dankie vir jou fantastiese werk wat jy doen deur jou grapkas - dit is kriewel-lekker!!!

------------------------

Stoppen met de grap!

 

Prof. Dr. Benno A. Zuiddam